close
Gaan na inhoud

Kaapstad-stadion

Kaapstad-stadion
BERJAYA
Lugbeeld van die Kaapstad-stadion

Ligging Groenpunt, Kaapstad, Suid-Afrika
Koördinate 33°54′12.46″S 18°24′40.15″O / 33.9034611°S 18.4111528°O / -33.9034611; 18.4111528
Eienaar Stad Kaapstad
Kapasiteit 57 367[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 26 Maart 2007
Geopen 14 Desember 2009
Boukoste R4,4 miljard
Argitek GMP Argitekte, Louis Karol Argitekte, Point Argitekte
Alg. kontrakteur Murray & Roberts/ WBHO
Huurders
Ajax Kaapstad (PSL) (2010–hede)
Kaapstad FC (PSL) (2016–hede)
Westelike Provinsie (2021–hede)
Stormers (2021–hede)
BERJAYA
Kaapstad-stadion soos gesien vanaf Tafelbaai in 2012
BERJAYA
Die ou Groenpunt-stadion in 2006, kort voordat dit afgebreek is

Die Kaapstad-stadion (Engels: Cape Town Stadium, Xhosa: Inkundla yezemidlalo yaseKapa[2]) in Kaapstad, Suid-Afrika, is 'n stadion wat gebou is met die oog op die 2010 Sokkerwêreldbeker.[3] Gedurende die beplanningsfase is daar na die stadion verwys as die Afrika Rennaisance-stadion en die stadion wat afgebreek is om plek te maak vir die Kaapstad-stadion was bekend as die Groenpunt-stadion.

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

Openingswedstryde

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
23 Januarie 201016:00Vlag van Suid-Afrika Ajax Kaapstad0(5) – 0(6)Vlag van Suid-Afrika Santos Kaapstad20 000
6 Februarie 201016:15Vlag van Suid-Afrika Vodacom Stormers47–13Vlag van Suid-Afrika Boland Uitn. XV40 000
10 April 201018:00Vlag van Ghana Ghana o/200–1Vlag van Brasilië Brasilië o/2040 000
10 April 201020:30Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika o/201–3Vlag van Nigerië Nigerië o/2040 000

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
11 Junie 201020:30Vlag van Uruguay Uruguay0–0Vlag van Frankryk FrankrykGroep A64 100
14 Junie 201020:30Vlag van Italië Italië1–1Vlag van Paraguay ParaguayGroep F62 869
18 Junie 201020:30Vlag van Engeland Engeland0–0Vlag van Algerië AlgeriëGroep C64 100
21 Junie 201013:30Vlag van Portugal Portugal7–0Vlag van Noord-Korea Noord-KoreaGroep G63 644
24 Junie 201020:30Vlag van Kameroen Kameroen1–2Vlag van Nederland NederlandGroep E63 093
29 Junie 201020:30Vlag van Spanje Spanje1–0Vlag van Portugal PortugalAgtste eindrondte62 955
3 Julie 201016:00Vlag van Argentinië Argentinië0–4Vlag van Duitsland DuitslandKwarteindrondte64 100
6 Julie 201020:30Vlag van Uruguay Uruguay2–3Vlag van Nederland NederlandHalfeindrondte62 479

Vriendskaplike sokkerwedstryde

[wysig | wysig bron]
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Toeskouers
17 November 201021:30Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika0–1Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State52 000
19 Januarie 201117:00Vlag van Botswana Botswana1–2Vlag van Swede Swede2 000
21 Julie 201215:00Vlag van Suid-Afrika Ajax Kaapstad1–1Vlag van Engeland Manchester United53 000
8 Januarie 201220:15Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika0–1Vlag van Noorweë Noorweë
21 Januarie 201316:00Vlag van Suid-Afrika Jomo Cosmos0–4Vlag van Switserland Grasshopper Club Zürich100
26 Januarie 201316:00Vlag van Suid-Afrika Ajax Kaapstad2–1Vlag van Switserland Grasshopper Club Zürich200
23 Maart 201320:15Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika2–0Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek36 740

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) https://www.crown.co.za/construction-world/projects-and-contracts/15394-new-suites-at-cape-town-stadium-on-schedule
  2. (en) Pollack, Martin (30 Oktober 2009). "The city's 2010 FIFA World Cup stadium has a new name: Cape Town Stadium". Stad Kaapstad. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
  3. (en) "Venues – Cape Town". FIFA. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Mei 2007. Besoek op 25 Mei 2007.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.