close
Gaan na inhoud

Glasgow Warriors

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Glasgow Warriors
Unie Skotse Rugbyunie
Embleem Kryger
Stigting 1872
Stadion Scotstoun-stadion, Glasgow
Kapasiteit 7 351
Afrigter(s) Vlag van Nieu-Seeland Dave Rennie
Kaptein(s) Ryan Wilson
Liga(s) Guiness Pro14
2017-’18 1ste na rondomtalie
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
Spankleure
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
Alt. kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 176 Graeme Morrison
Meeste punte 1 165 Tommy Hayes
Meeste drieë 43 D.T.H. van der Merwe
Amptelike webwerf
www.glasgowwarriors.org

Glasgow Warriors is een van die twee professionele rugbyspanne van Skotland. Hulle ding mee in die Verenigde Rugbykampioenskap en die Europese Rugbykampioenebeker. Warriors het die 2014-’15-seisoen van die Pro12 gewen en die eerste Skotse span geword wat in die professionele era van rugby ’n vername toernooi kon wen.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Glasgow het in 1996 ’n professionele rugbyspan geword waar dit sedert die stigting van die klub in 1872 ’n amateurklub was. Die span het in 1996 as Glasgow Rugby bekend gestaan voor hulle in 1998 as Glasgow Caledonians bekend gestaan het na ’n samesmelting met die Caledonian Reds. In 2001 het hulle die ‘Caledonians’ laat vaar en weer as Glasgow Rugby bekend gestaan voor hulle in 2005 uiteindelik die Glasgow Warriors geword het.

Seisoenbepalings

[wysig | wysig bron]

Keltiese Liga/Pro12/Pro14

[wysig | wysig bron]
Seisoen Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
2003-’04 11de 226115632
2004-’05 6de 2081111145
2005-’06 11de 205015937
2006-’07 7de 201109549
2007-’08 5de 181017446
2008-’09 7de 187011937
2009-’10 3de 181125351Verloor in halfeindstryd teen Ospreys
2010-’11 11de 226115733
2011-’12 4de 221345565Verloor in halfeindstryd teen Leinster
2012-’13 3de 2216061276Verloor in halfeindstryd teen Leinster
2013-’14 2de 221804779Verloor in eindstryd teen Leinster
2014-’15 1ste 221615975Wen in eindstryd teen Munster
2015-’16 3de 2213171472Verloor in halfeindstryd teen Connacht
2016-’17 6de 22110111458
2017-’18 1ste 2115151476Verloor in halfeindstryd teen Scarlets
2018-’19 1ste 2116051781

Heinekenbeker/Rugbykampioenebeker

[wysig | wysig bron]
Seisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
1997-’98 Poel 2 2de 63036Verloor in kwarteindstryd teen Leicester Tigers
1998-’99 Poel 4 4de 62044
1999-’00 Poel 1 3de 62044
2000-’01 Poel 6 4de 61052
2001-’02 Poel 5 3de 62135
2002-’03 Poel 3 3de 620419
2004-’05 Poel 3 4de 600622
2005-’06 Poel 5 4de 610526
2007-’08 Poel 4 3de 6303416
2008-’09 Poel 5 3de 6204412
2009-’10 Poel 2 3de 620419
2010-’11 Poel 6 3de 6303012
2011-’12 Poel 3 2de 6213212
2012-’13 Poel 4 4de 610526
2013-’14 Poel 2 4de 6204311
2014-’15 Poel 4 3de 6303315
2015-’16 Poel 3 3de 6303214
2016-’17 Poel 1 2de 6402319Verloor in kwarteindstryd teen Saracens

Europese Rugbyuitdaagbeker

[wysig | wysig bron]
Seisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
1996-’97 Poel A 5de 51042
2003-’04 Poel 2 2de 4301Verloor op gemiddelde teen Saracens
2006-’07 2de rondte 6411422Verloor in kwarteindstryd teen Saracens

Huidige span

[wysig | wysig bron]

Glasgow Warriors se span vir die 2017-’18-seisoen:

Stutte

Hakers

Slotte

 

Losvoorspelers

Skrumskakels

Losskakels

 

Senters

Vleuels

Heelagters

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]