close
Gaan na inhoud

Edinburgh Rugby

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Edinburgh Rugby
Unie Skotse Rugbyunie
Embleem Kasteel
Stigting 1872
Stadion New Myreside, Edinburgh
Murrayfield, Edinburgh
Kapasiteit 5 500
67 800
Afrigter(s) Vlag van Engeland Richard Cockerill
Kaptein(s) Magnus Bradbury
Liga(s) Guiness Pro14
2017-’18 5de
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
Spankleure
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
BERJAYA
Alt. kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 286 Allan Jacobsen
Meeste punte 783 Chris Paterson
Meeste drieë 60 Tim Visser
Amptelike webwerf
www.edinburghrugby.org

Edinburgh Rugby, voorheen Edinburgh Reivers en Edinburgh Gunners, is een van die twee professionele rugbyspanne van Skotland. Hulle ding mee in die Verenigde Rugbykampioenskap en die Europese Rugbykampioenebeker.

Die oorspronklike Endinburgh Distrikklub het in 1872 hul eerste interdistrikwedstryd teen Glasgow Distrik gespeel en die wedstryd met 3-0 gewen.

Die amateurdistrik is met die koms van professionele rugby omskep in Edinburgh Rugby en het in 1996 om die Heinekenbeker begin meeding. Hul beste seisoen tot dusver was in 2011-’12 toe hulle die halfeindrondte gehaal het en naelskraap met 22-19 teen Ulster verloor het. Die die klub se kwarteindstryd teen Toulouse het vir die klub ’n rekordskare van 38 000 op Murrayfield besorg. In 2003-’04 het Edinburgh die eerste Skotse span geword om ’n kwarteindstryd te haal.[1][2][3]

In 2014-’15 het Edinburgh die eerste Skotse klub geword om een van Europa se belangrikste eindstryde te haal toe hulle in die Europese Rugbyuitdaagbeker op Twickenham Stoop teen Gloucester Rugby te staan gekom het.

Seisoenbepalings

Keltiese Liga/Pro12/Pro14

[wysig | wysig bron]
Seisoen Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
2003-’04 10de 229013844
2004-’05 7de 209011844
2005-’06 5de 201109860
2006-’07 8ste 208111842
2007-’08 4de 18936648
2008-’09 2de 1811071155
2009-’10 6de 188010941
2010-’11 8ste 229013743
2011-’12 11de 226115632
2012-’13 10de 227015836
2013-’14 8ste 2270151038
2014-’15 8ste 2210111648
2015-’16 9de 22110111054
2016-’17 9de 226016723
2017-’18 5de 211506868Verloor in uitspeelwedstryd teen Munster
2018-’19 10de 21100111151

Heinekenbeker/Rugbykampioenebeker

[wysig | wysig bron]
Seisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
1996-’97 Poel 1 4de 40040
1998-’99 Poel 3 3de 62135
1999-’00 Poel 6 3de 63036
2000-’01 Poel 1 2de 63127
2001-’02 Poel 3 4de 61143
2002-’03 Poel 5 3de 62044
2003-’04 Poel 2 2de 6501222Verloor in kwarteindstryd teen Toulouse
2004-’05 Poel 5 4de 610537
2005-’06 Poel 6 4de 6204311
2006-’07 Poel 2 4de 610515
2007-’08 Poel 6 6de 620419
2008-’09 Poel 2 3de 620419
2009-’10 Poel 4 3de 6303113
2010-’11 Poel 1 4de 610548
2011-’12 Poel 2 1ste 6501222Verloor in halfeindstryd teen Ulster
2012-’13 Poel 1 4de 600600
2013-’14 Poel 6 3de 6303012

Europese Rugbyuitdaagbeker

[wysig | wysig bron]
Seisoen Poel/Rondte Pos Gespeel Gewen Gelyk Verloor BP Punte Notas
1997-’98 Poel 7 4de 62044
2014-’15 Poel 4 1ste 6501222Verloor in eindstryd teen Gloucester
2015-’16 Poel 5 3de 6402117
2016-’17 Poel 5 1ste 6501424Verloor in kwarteindstryd teen La Rochelle

Huidige span

[wysig | wysig bron]

Edinburgh se span vir die 2017-’18-seisoen:

Stutte

Hakers

Slotte

 

Losvoorspelers

Skrumskakels

Losskakels

 

Senters

Vleuels

Heelagters

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) http://www.ercrugby.com/eng/13_5538.php?section=4 Geargiveer 20 April 2008 op Wayback Machine
  2. "Edinburgh 33–15 Ospreys" (in Engels). BBC News. 23 Januarie 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Mei 2010.
  3. "Edinburgh mik na Europese herhaling" (in Engels). BBC News. 17 Oktober 2004. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 1 Mei 2010.