close
Gaan na inhoud

Spaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spaanse Wikipedia
BERJAYA
BERJAYA
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inSpaans
EienaarsWikimedia Stigting
URLes.wikipedia.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief
BERJAYA
Lande waar die Spaanse Wikipedia die belangrikste weergawe is

Die Spaanse Wikipedia is die Spaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 11 Mei 2001 begin, en bereik reeds op 8 Maart 2006 hulle 100 000ste artikel. Dit het tans 2 113 786 artikels en is die 7de grootste Wikipedia volgens aantal artikels.

Vir 'n lang tyd was dit die 6de grootste uitgawe van Wikipedia, totdat die Nederlandse Wikipedia en die Italiaanse uitgawe dit in 2005 ingehaal het, asook die Russiese Wikipedia. Op 18 November 2007 bereik die Spaanse Wikipedia 300 000 artikels en steek in Mei 2013 die miljoenkerf verby. Sedert Mei 2017 het die Spaanse Wikipedia meer as 1 500 000 artikels.

Voorbeeld

Eksterne skakels