close
Gaan na inhoud

Javaanse Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Javaanse Wikipedia
BERJAYA
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar inJavaans
EienaarsWikimedia Stigting
URLjv.wikipedia.org
RegistrasieOpsioneel
Huidige statusAktief

Die Javaanse Wikipedia is die Javaanse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 75 200 artikels, en is die 90ste grootste Wikipedia.