Igbo
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Igbo (volk).
| Igbo Asụsụ Igbo | ||
|---|---|---|
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Wes-Afrika | |
| Totale sprekers: | 18 miljoen[1] | |
| Taalfamilie: | Niger-Kongo Benue-Kongo Defoid Igboid Igbo | |
| Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | ||
| Gereguleer deur: | geen | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | ig | |
| ISO 639-2: | ibo | |
| ISO 639-3: | ibo | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||
Igbo ([iɡ͡boː] Asụsụ Igbo, letterlik: "Igbo-taal") is 'n Niger-Kongo-taal in Wes-Afrika wat deur sowat 18 miljoen mense gepraat word. Dit word deur die Igbo-volk gepraat en is na Engels en saam met Hausa en Joroeba een van Nigerië se amptelike tale.

Igbo behoort tot die Benue-Kongo-tale en word – naas ander tale – hoofsaaklik in Suidoos-Nigerië, die gebied van die twee voormalige omstrede republieke Benin en Biafra, gepraat.
Igbo is 'n analitiese toontaal met 'n subjek-predikaat-objek-sintaks.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Igbo" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2020. Besoek op 15 Februarie 2016.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Igbo.


