close
Gaan na inhoud

Charlotte Amalie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Charlotte Amalie

BERJAYA
Kaart Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Gebied Vlag van Amerikaanse Maagde-eilande Amerikaanse Maagde-eilande
 Koördinate 18°21′N 64°57′W / 18.350°N 64.950°W / 18.350; -64.950
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2000) 18 914
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Charlotte Amalie is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Amerikaanse Maagde-eilande, 'n Amerikaanse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 18 914 in 2000 gehad en is naas Charlotte Amalie van Hesse-Kassel, die vrou van Koning Christiaan V van Denemarke, genoem.