close
Gaan na inhoud

Brades

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Brades

BERJAYA
Kaart Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Gebied Vlag van Montserrat Montserrat
 Koördinate 16°47′N 62°12′W / 16.783°N 62.200°W / 16.783; -62.200
 Stigting 1998
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (1998) 1 000
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -4
 - Somertyd UTC -4
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Brades is sedert 1998 de facto die hoofstad van die eilandnasie Montserrat, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Voor 1997 was Plymouth die hoofstad en is sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997' n spookdorp en de jure die hoofstad.