close
Gaan na inhoud

Lynnwood

Lynnwood
Voorstad
Lynnwood is in Gauteng
Lynnwood
Lynnwood
Koördinate: 25°46′S 28°16′O / 25.767°S 28.267°O / -25.767; 28.267
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
Metropolitaanse MunisipaliteitTshwane
Oppervlak
  Totaal2,39 km2 (0,92 vk. myl)
Bevolking
  Totaal2 871
  Digtheid1 201/km2 (3 110/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
0081
Skakelkodes012

Lynnwood is 'n lowerryke voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit lê weerskante (noord en suid) van die besige Lynnwoodweg (M6), aanliggend aan die N1-hoofweg, en is tussen die Hatfield-, Brooklyn-, Menlopark- en Lynnwood Manor-voorstede geleë. Aan die noordekant grens dit aan die enklawe van Strubenkop Security Village en die proefplaas van die Universiteit van Pretoria. Direk na die westekant is studentekoshuise en die universiteit se sportgeriewe in Koedoespoort en Hatfield.

Die voorstad se naam is, soos ook Brooklyn en Menlopark, heel waarskynlik van gelyknamige plekke in die VSA afkomstig.


BERJAYA Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.