close
Gaan na inhoud

Kameeldrift

Kameeldrift
Kameeldrift is in Gauteng
Kameeldrift
Kameeldrift
BERJAYA Kameeldrift se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°38′17″S 28°18′26″O / 25.63806°S 28.30722°O / -25.63806; 28.30722
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal32,76 km2 (12,65 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal6 727
  Digtheid205/km2 (530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense30.5%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense0.6%
  Swart mense68.5%
  Ander0.4%
Taal (2011)
  Noord-Sotho 29.1%
  Afrikaans 27.9%
  Ndebele 8.2%
  Tsonga 7.3%
  Ander 27.5%

Kameeldrift is 'n voorstad en kleinhoewes van Pretoria. Dit is 20 km noordoos van Pretoria se middestad geleë. Die klein gemeenskap se aktiwiteite wentel om die plaaslike skooltjie, genaamd Kameeldrift Laerskool.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Hoofplek Kameeldrift". Sensus 2011.

Sien ook

[wysig | wysig bron]


BERJAYA Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.