Chelsea FC
| Chelsea | |||||||||||||||||||||||||||||||||
| Volle naam | Chelsea Football Club | ||||||||||||||||||||||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| Stigting | 14 Maart, 1905 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Tuisveld | Stamford Bridge, Londen | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Kapasiteit | 40 173 | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| Voorsitter | |||||||||||||||||||||||||||||||||
| Liga | Premier League | ||||||||||||||||||||||||||||||||
| |||||||||||||||||||||||||||||||||

Chelsea is 'n Engelse sokkerspan in Londen, wat in die Premier League speel. Chelsea se tradisionele uitrusting bestaan uit 'n blou trui en kortbroek, wat die klub die bynaam The Blues verdien. Hulle tuiswedstryde in Stamford Bridge, wat 'n kapasiteit van byna 42 000 sitplekke het. Sedert die Russiese eienaar Roman Abramowitsj die klub oorgeneem het, het Chelsea baie pryse gewen, soos die Premier League van Engeland drie keer.
Ná Rusland se aanval op die Oekraïne in 2022 is Abramowitsj deur die Britse regering gedwing om die klub te verkoop, en ambisies het sedertdien verlaag.[1] In Julie 2025 het Chelsea egter onverwags daarin geslaag om die eerste uitgebreide FIFA-Klubwêreldbeker te wen, en die nuutontwerpte trofee is saam met die Amerikaanse president Donald Trump omhoog gehou.[2]
Erelys
[wysig | wysig bron]- Kampioen van Engeland (4)
- 1954/55, 2004/05, 2005/06, 2009/10
- (naaswenner (4): 2003/04, 2006/07, 2007/08, 2010/11)
- FA Cup (6)
- 1970, 1997, 2000, 2007, 2009, 2010
- (naaswenner (4): 1915, 1967, 1994, 2002)
- League Cup (4)
- 1965, 1998, 2005, 2007
- (naaswenner (2): 1972, 2008)
- Charity Shield (4)
- 1955, 2000, 2005, 2009
- (naaswenner (4): 1970, 1997, 2006, 2007)
- Champions League (2)
- 2012, 2021
- (naaswenner (1): 2008)
- Conference League (1)
- 2025
- Europese Bekerwenner-beker (2)
- 1971, 1998
- Europese Supercup (1)
- 1998
- Klubwêreldbeker
- 2025
Bekende sokkerspelers en afrigters
[wysig | wysig bron]Spelers
[wysig | wysig bron]Afrigters
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "How Abramovich was forced to sell Chelsea in fall from grace". AP News. 26 Mei 2022. Besoek op 26 Maart 2025.
- ↑ "Trump's presence at Chelsea's trophy lift was a fitting coda to a misguided tournament". The Guardian. 14 Julie 2025. Besoek op 15 Julie 2025.
