close
Gaan na inhoud

AFC Bournemouth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
AFC Bournemouth
BERJAYA
Volle naam AFC Bournemouth
Bynaam/me The Cherries
Boscombe
Stigting 1899; 127 jaar gelede (1899)
(as Boscombe)
Tuisveld Dean Court, Boscombe, Bournemouth
Kapasiteit 11 307
Voorsitter Vlag van Verenigde State van Amerika Bill Foley
Afrigter Vlag van Spanje Andoni Iraola
Liga Premier League
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

AFC Bournemouth is ’n professionele sokkerklub wat in Kings Park, Boscombe — ’n voorstad van Bournemouth, Dorset, Engeland — gebaseer is. Die klub neem deel aan die Premierliga, die hoogste vlak van Engelse sokker. Die klub is in 1899 gestig as Boscombe en het in 1971 hul huidige naam aangeneem. Hulle bynaam is “The Cherries”, en hulle word algemeen bloot Bournemouth genoem. Die klub speel sedert 1910 hul tuiswedstryde by Dean Court.[1]

Die klub het op 27 April 2015 vir die eerste keer in sy geskiedenis bevordering na die Premierliga verseker. Bournemouth het vyf seisoene in die Premierliga gebly voordat hulle in 2020 gedegradeer is, maar het in 2022 weer teruggekeer.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "AFCB Club History". 24 Mei 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2015.

Externe skakels

[wysig | wysig bron]