Andesgemeenskap
| |||||
| Nasionale leuse: Ésta es mi tierra, ésta es mi casa (Spaans vir: "Dit is my land, dit is my tuiste") | |||||
| Volkslied: geen | |||||
| Hoofstad | |||||
| Grootste stad | |||||
| Amptelike tale | Aymara, Quechua en Spaans | ||||
| Regering • Sekretaris-generaal |
Streeksorganisasie Gonzalo Gutiérrez | ||||
| Onafhanklikheid Stigting • Andespakt • Andesgemeenskap |
1969 1996 | ||||
| Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
3 781 914 km2 (–) 1 460 205 myl2 | ||||
| Bevolking - 2010-skatting - Digtheid |
101 119 783 (–) 26,7 / km2 (–) 69,3 / myl2 | ||||
| BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2017-skatting $902,86 miljard | ||||
| MOI (2017) | |||||
| Geldeenheid | Vier geldeenhede (–) | ||||
| Tydsone - Somertyd |
BOT tot GALT (UTC-4 tot -6) BOT tot GALT (UTC-4 tot -6) | ||||
| Internet-TLD | Geen | ||||
| Skakelkode | + | ||||
Die Andesgemeenskap (Spaans: Comunidad Andina, CAN) is 'n vryhandelsone tussen Bolivië, Colombia, Ecuador en Peru. Die handelsblok is in 1969 met die ondertekening van die Cartagena-ooreenkoms onder die naam Andespakt gestig. Saam met Mercosur is die Andesgemeenskap een van die twee belangrike Suid-Amerikaanse handelsblokke. Die hoofkantoor van die Andesgemeenskap is in Lima, Peru, gesetel en die amptelike tale is Spaans, Aymara en Quechua.


Lede
Geassosieerde lede
Waarnemers


Die Andesgemeenskap en Mercosur (doeane-unie tussen Argentinië, Brasilië, Bolivië, Paraguay en Uruguay) het in 1999 begin onderhandel oor die samesmelting van die twee organisasies. Op 8 Desember 2004 is die nuwe organisasie gestig as die Suid-Amerikaanse Stategemeenskap, 'n vryhandelsone soortgelyk aan die Europese Unie.
Lidmaatskap
[wysig | wysig bron]- Lidlande
- Geassosieerde lede
Argentinië (2005)
Brasilië (2005)
Chili (2005)
Paraguay (2005)
Uruguay (2005)
- Waarnemende lede
- Voormalige lede
Sekretaris-generaals
[wysig | wysig bron]Sekretaris-generaals van die Andesgemeenskap sedert 1997:[2]
- 1997–2002: Sebastián Alegrett (Venezuela)
- 2002–2004: Guillermo Fernández de Soto (Colombia)
- 2004–2006: Edward Allan Wagner Tizón (Peru)
- 2006–2007: Alfredo Fuentes Hernández (Colombia)
- 2007–2010: Freddy Ehlers Zurita (Ecuador)
- 2010–2013: A. Contreras Baspineiro (Bolivië)
- 2013: Ana María Tenenbaum de Reátegui (Peru)
- 2013: Santiago Cembrano Cabrejas (Colombia)
- 2013–2016: Pablo Guzmán Laugier (Bolivië)
- 2016–2018: Walker San Miguel (Bolivië)
- 2018: Luz Marina Monroy Acevedo (Colombia)
- 2018–2019: Héctor Quintero Arredondo (Colombia)
- 2019–2023: Jorge Hernando Pedraza (Colombia)
- 2023: Diego Caicedo Pinoargote (Ecuador)
- 2023–hede: Gonzalo Gutiérrez (Peru)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Bereken volgens die UNDP-data vir die lidlande met geweegde bevolking.
- ↑ (en) rulers.org: Andean Community
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemeen
- (en) "Andean Community". Encyclopædia Britannica. Besoek op 2 Mei 2026.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andesgemeenskap.- (es) Die Andesgemeenskap se amptelike webtuiste
