close
Gaan na inhoud

Olympia, Washington

Hierdie artikel handel oor die stad in Washington, V.S.A. Vir die ou beskawing in Antieke Griekeland, sien "Olimpia".

Olympia, Washington
BERJAYA

Kaart Wapen
BERJAYA
Vlag
 Land BERJAYA Verenigde State
 Deelstaat BERJAYA Washington
 Administratiewe distrik (county) Thurston-distrik
 Koördinate 47°2′33″N 122°53′35″W / 47.04250°N 122.89306°W / 47.04250; -122.89306
 Gestig op 28 Januarie 1859
 Oppervlak:  
 - Totaal 50.97 vk km
 Hoogte bo seevlak 29 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 46 478
 - Bevolkingsdigtheid 1 007/vk km
 - Metropolitaanse gebied 262 388
 Tydsone PST (UTC -8)
 - Somertyd1 PDT (UTC -7)
 Klimaat  
 - Tipe Gematigde seeklimaat
 Burgemeester Stephen Buxbaum
 Amptelike webwerf www.olympiawa.gov

Olympia is die hoofstad van die VSA-deelstaat van Washington en die setel van die Thurston County. Dit is op 28 Januarie 1859 gestig. Die bevolking het 46 478 getel tydens die 2010-sensus. Die stad grens aan Lacey in die ooste, en Tumwater in die suide. Olympia is 'n groot kulturele sentrum van die Puget Sound-streek.

Vlag van die Verenigde State Hoofstede van die Verenigde State Seël van die Verenigde State
HoofstedeAlbanyAnnapolisAtlantaAugustaAustinBaton RougeBismarckBoiseBostonCarson CityCharlestonCheyenneColumbiaColumbusConcordDenverDes MoinesDoverFrankfortHarrisburgHartfordHelenaHonoluluIndianapolisJacksonJefferson CityJuneauLansingLincolnLittle RockMadisonMontgomeryMontpelierNashvilleOklahoma CityOlympiaPhoenixPierreProvidenceRaleighRichmondSacramentoSaint PaulSalemSalt Lake CitySanta FeSpringfieldTallahasseeTopekaTrenton
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.