close
Gaan na inhoud

Al-’Kiyamah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
القيامة
  Soera 75 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-’Kiyamah
TransliterasieAl-’Kijaama
In Afrikaans"Die Herrysenis"
Deel29
Ajat40

Al-’Kiyamah (Arabies: القيامة, "Die Herrysenis") is die 75ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 40 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming

[wysig | wysig bron]

Die soera begin met God wat sê hy is in staat om die dooies te laat herrys. Ongelowiges kan spot, maar sal dit ontgeld op die dag van herrysenis. Mohammed word gewaarsku om geduldig te wag vir die onthulling van die Koran. Aan die einde word weer klem daarop gelê dat God, wat die mens geskape het, hom kan laat herrys: "Is Hy dan nie by magte om die dooie te laat herlewe nie?"[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige soera:
Al-Muddaththir
Die Koran Volgende soera:
Al-Insan
Soera Al-’Kiyamah

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114