close
Gaan na inhoud

Tswelangpele

Tswelangpele
Tswelangpele is in Vrystaat
Tswelangpele
Tswelangpele
BERJAYA Tswelangpele se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°5′35″S 27°8′41″O / 28.09306°S 27.14472°O / -28.09306; 27.14472
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Oppervlak
  Totaal0,40 km2 (0,15 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 150
  Digtheid5 375/km2 (13 920/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense0.4%
  Swart mense99.3%
Taal (2011)
  Sotho 87.2%
  Xhosa 6.3%
  Engels 1.5%
  Afrikaans 1.5%
  Ander 3.4%
Poskode (strate)
9450
Skakelkode051

Tswelangpele is 'n klein nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tswelangpele, direk suid langs Mmamahabane, waar die dorp Ventersburg se swartmense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 2 150 gehad.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 5 "Hoofplek Tswelangpele". Sensus 2011.