close
Gaan na inhoud

Thaise basilie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Thaise basilie
BERJAYA
Thaise basilie in die vroeë seisoen
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Ocimum
Spesie:
Ocimum basilicum
Variëteit:
O. basilicum var. thyrsiflora
BERJAYA
Soetbasilie is liggroen met breë blare, maar Thaise basilie het pers stamme en blomme en spiesvormige blare.
BERJAYA
Laatsomer Thaise basilie blomme
BERJAYA
Middelsomer Thaise basilie

Thaise basilie (Viëtnamees: húng quế) (Ocimum basilicum) is 'n soort basilie wat van Suidoos-Asië afkomstig is, en gekweek word om sekere uitstaande kenmerke te besit. Dit word wydverspreid deur Suidoos-Asië benut, en sy geur en smaak, beskyf as anys- en likories-agtig en effens spesery-agtig, is stabieler onder hoë of lang kooktemperature as soetbasilie.

Die Thaise basilie het klein, smal blare, pers stamme en pienk-pers blomme.