Telugu
Voorkoms
| Telugu తెలుగు telugu | ||
|---|---|---|
| Uitspraak: | [t̪el̪uɡu] | |
| Gepraat in: | ||
| Gebied: | Suid-Asië | |
| Totale sprekers: | 75 miljoen (moedertaal) 5 miljoen (tweede taal)[2] | |
| Taalfamilie: | Drawidies Suid Suid-Sentraal Telugu-tale Telugu | |
| Skrifstelsel: | Telugu-skrif | |
| Amptelike status | ||
| Amptelike taal in: | ||
| Gereguleer deur: | geen | |
| Taalbedreigingstatus | ||
|
Veilig NENie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
| Taalkodes | ||
| ISO 639-1: | te | |
| ISO 639-2: | tel | |
| ISO 639-3: | tel | |
| Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. | ||

Telugu (తెలుగు, telugu, [t̪el̪uɡu]) is 'n Drawidiese taal wat deur sowat 75 miljoen mense in Suidoos-Indië gepraat word. Telugu is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Andhra Pradesh. Telugu word in die Telugu-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Artikel 5, Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika
- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Telugu" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 25 Augustus 2018.
- ↑ (en) "The Constitution of India" (PDF). Regering van Indië, Departement van Reg en Justisie. 1 Desember 2007 [1950]. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 9 September 2014.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Telugu.- (en) "Telugu language". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 Augustus 2018.


