close
Gaan na inhoud

Schinus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Schinus
BERJAYA
Schinus terebinthifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Anacardiaceae
Subfamilie: Anacardioideae
Genus: Schinus
L., (1753)
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Duvaua Kunth
  • Molle Mill.
  • Piperodendron Heist. ex Fabr.
  • Sarcotheca Turcz.
  • Schinos St.-Lag.

Schinus (peperbome) is 'n genus van bome en groot struike wat behoort tot die familie Anacardiaceae. Die genus is endemies aan Suid-Amerika en kom in Argentinië, Bolivië, Brasilië, Chile, Paraguay, Peru en Uruguay voor.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 40 spesies wat tot die genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]