Pistagiogroen
Voorkoms
| #93C572 |
Die kleur pistagiogroen verteenwoordig die kleur van die binneste vlees van 'n pistagioneut.
Die eerste aangetekende gebruik van pistagiogroen as 'n kleurnaam in Engels was in 1789.[1]

Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word pistagiogroen as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #93C572 |
| RGB-kleurmodel | (147, 197, 114) |
| CMYK | (25, 0, 42, 23) |
| HSV | (96°, 42%, 77%) |
Kleurbron: ISCC-NBS Dictionary of Color Names (1955)--Color Sample of Pistachio Green (Color Sample #135). Geargiveer 30 Julie 2017 op Wayback Machine
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Maerz and Paul A Dictionary of Color New York:1930 McGraw-Hill Page 202; Color Sample of Pistachio Green: Page 61 Plate 19 Color Sample C6
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
