close
Gaan na inhoud

Ivory Park

Ivory Park
Ivory Park is in Gauteng
Ivory Park
Ivory Park
BERJAYA Ivory Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°59′56″S 28°11′46″O / 25.99889°S 28.19611°O / -25.99889; 28.19611
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
  Totaal9,21 km2 (3,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal184 383
  Digtheid20 020/km2 (51 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense0.2%
  Swart mense98.8%
  Ander0.8%
Taal (2011)
  Noord-Sotho23.3%
  Tsonga22.5%
  Zoeloe21.4%
  Xhosa7.4%
  Ander25.4%
Poskode (strate)
1693
Poskode (posbusse)
1689
Skakelkode010

Ivory Park is 'n digbevolkte township oos van Johannesburg en noord van Kemptonpark, in Gauteng, Suid-Afrika.

Ivory Park is naby Tembisa en word deur 182 000 swart mense bewoon. Dienste in Ivory Park het sedert die vroeë 1990's aansienlik verbeter. Die plek het 5 klinieke, 8 skole, 'n polisiestasie, 2 biblioteke en word deur die gewilde Tembisa FM-radiostasie bedien.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Hoofplek Ivory Park". Sensus 2011.