close
Gaan na inhoud

Groot-Atlas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
Dorpie in die Hoë-Atlas

Groot-Atlas, gewoonlik die Hoë-Atlas (of Frans: Haut Atlas) genoem, is 'n bergreeks in sentraal Marokko in die Atlasstreek. Die reeks sluit Jbel Toubkal in.

BERJAYA
Sneeuval in die berge
BERJAYA
Die gesamentlike Atlasgebergte topografies en polities

Eksterne skakel

[wysig | wysig bron]
 
Atlasgebergte

Tellatlas | Rif | Sentraal-Atlas | Groot-Atlas | Sahara-atlas | Antiatlas | Djebel Sarhro | Plato van die Sjots