close
Gaan na inhoud

Gewigoptel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Gewigoptel
BERJAYA
tipe sport, Olimpiese sportsoort, stokperdjie
Subklas vankragsport, individuele sport, weightlifting, liftingWysig
Onderdeel vanswaar atletiekWysig
GesagInternational Weightlifting FederationWysig
Beoefen deurgewigoptellerWysig
Rekord of rekord opneemlys van wêreldrekords in Olimpiese gewigoptelWysig
Gebruikbarbeel, Gewigplaat, gewig, liftingWysig
NCI Thesaurus IDC94741Wysig
Unicode-karakter🏋Wysig
BERJAYA
Piktogram wat Gewigoptel aandui
BERJAYA
Irakkese gewigopteller met 180 kg op die stok
BERJAYA
Vroulike gewigopteller

Gewigoptel is 'n sport waar die beoefenaars probeer om swaar gewigte op te tel en bo hulle koppe uit te stoot. Na elke suksesvolle poging word meer gewigte gelaai tot die maksimum wat die opteller kan lig bereik word. Die gewigte is skyfvormig en word aan weerskante van die loop of gewigstok gelaai.

Atlete word volens hulle liggaamsgewig in verskillende kategorieë ingedeel. Tydens die Olimpiese Spele is daar agt kategorieë vir mans en sewe vir dames.

Gewigoptel moet nie met gewigstoot, 'n velditem in atletiek waar 'n atleet 'n ysterbal so ver as moontlik moet gooi, verwar word nie.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]