close
Gaan na inhoud

Gagaoesies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Gagaoesiërs.

 

Gagaoesies
Gagauz dili, Gagauzça
Гагауз дили, Гагаузча 
Uitspraak: [ɡɑɡɑˈuzd͡ʒɑ]
Gepraat in: Vlag van Moldowa Moldowa

Vlag van Bulgarye Bulgarye
Vlag van Oekraïne Oekraïne
Vlag van Roemenië Roemenië
Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Turkye Turkye 

Gebied: Gagaoesië
Totale sprekers: 591 920[1]
Taalfamilie: Altaïes
 Turkies
  Ogoesies
   Wes-Ogoesies
    Gagaoesies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Moldowa Moldowa
Gereguleer deur: geen
Taalbedreigingstatus
BERJAYA
Bedreig

CRKrities bedreigde
SEErg bedreigde
DEBedreigde
VUKwesbare
   Veilig   

NENie bedreig nie
Dit is 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: gag 
Ligging van Gagaoesië in Moldowa

Gagaoesies (Gagauz dili, Gagauzça, Гагауз дили, Гагаузча, [ɡɑɡɑˈuzd͡ʒɑ]) is 'n Turkiese taal wat deur sowat 592 000 mense in Moldowa, Bulgarye, Oekraïne, Roemenië, Rusland en Turkye gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gebied Gagaoesië in Moldowa.[2]

BERJAYA
Die woord "Gagaoesies" in die Latynse en Cyrilliese alfabette

Gagaoesies is nou verwant aan Turks en word in die Latynse alfabet geskryf.

Alfabette

[wysig | wysig bron]

Latynse alfabet

[wysig | wysig bron]
A a Ä ä B b C c Ç ç D d E e Ê ê
F f G g H h I ı İ i J j K k L l
M m N n O o Ö ö P p R r S s Ş ş
T t Ţ ţ U u Ü ü V v Y y Z z

Cyrilliese alfabet (histories)

[wysig | wysig bron]
А а Ӓ ӓ Б б В в Г г Д д Е е Ё ё
Ж ж Ӂ ӂ З з И и Й й К к Л л М м
Н н О о Ӧ ӧ П п Р р С с Т т У у
Ӱ ӱ Ф ф Х х Ц ц Ч ч Ш ш Щ щ Ъ ъ
Ы ы Ь ь Э э Ю ю Я я

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Twenty-sixth edition, Gagauz". Ethnologue. Besoek op 4 Oktober 2023.
  2. (en) Andrew Higgins (4 Oktober 2023). "'Our Language Is Dying'". The New York Times. ISSN 0362-4331. Besoek op 4 Oktober 2023.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Wikipedia
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Gagaoesies