close
Gaan na inhoud

eNduli

eNduli
eNduli is in Wes-Kaap
eNduli
eNduli
BERJAYA eNduli se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°21′20″S 19°20′38″O / 33.35556°S 19.34389°O / -33.35556; 19.34389
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikKaapse Wynland
MunisipaliteitWitzenberg
Oppervlak
  Totaal0,70 km2 (0,27 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal9 351
  Digtheid13 359/km2 (34 600/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.1%
  Indiërs/Asiërs0.2%
  Bruin mense6.3%
  Swart mense92.2%
  Ander1.3%
Taal (2011)
  Xhosa 78.8%
  Sotho 9.8%
  Afrikaans 7.2%
  Ander 4.2%

eNduli is 'n swart woonbuurt in die Kouebokkeveld, oos van Ceres geleë, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Hoofplek eNduli". Sensus 2011.