close
Gaan na inhoud

Donetsk-oblast

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Donetsk-oblast
Донецька область
Die ligging van Donetsk-oblast in Oekraïne
Die ligging van Donetsk-oblast in Oekraïne
Politieke status
LandVlag van Oekraïne Oekraïne (de jure)
Vlag van Rusland Rusland (de facto)
Stigting3 Junie 1938
Regering
HoofstadDonetsk
Bevolking
Totaal4 356 392
Volgorde1ste
Statistiek
Oppervlakte26 517km²
Volgorde11de
TydsoneOET (+2)
SomertydOEST (+3)
Amptelike taleOekraïens, Russies (streektaal)
Webtuistewww.donoda.gov.ua
Wapen en vlag
BERJAYA

BERJAYA

Portaal  Portaalicoon   Oekraïne

Donetsk-oblast (Oekraïens: Доне́цька о́бласть, Russies: Доне́цкая о́бласть) is 'n oblast (of gebied) in oostelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste van die oblast is Donetsk. Met ongeveer 4,3 miljoen inwoners is die oblast grootste ten opsigte van sy bevolking in die land. Tot 1961 het die oblast as die Stalino-oblast (Сталино) bekend gestaan, vernoem na Josef Stalin. Hoewel Oekraïens die enigste amptelike taal in die oblast is, word Russies sedert 2012 as 'streektaal' erken.[1] In 2014 het Russiese separatiste die Volksrepubliek Donetsk uitgeroep en van Oekraïne weggebreek. Sedert die Russiese inval in Oekraïne in 2022 is dit deur Rusland beset en op 30 September 2022 in weerwil van internasionale reg geannekseer.[2]

Demografie

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) /www.kyivpost.com
  2. (en) "With 143 Votes in Favour, 5 Against, General Assembly Adopts Resolution Condemning Russian Federation's Annexation of Four Eastern Ukraine Regions". Verenigde Nasies. 12 Oktober 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2022. Besoek op 23 Junie 2023.
BERJAYA Deelgebiede van Oekraïne
Oblaste  CharkifChersonChmelnitskiDnipropetrofskDonetskIwano-FrankifskLoehanskLwifMikolajifOdesaKijifKirowohradPoltawaRiwneZaporizjzjaZjitomirSoemiTernopilTranskarpatiëTsjerkasiTsjernihifTsjerniftsiWinnitsjaWolhin
 Outonome republiek  Krim
Munisipaliteite  KijifSewastopol