Cambridge-blou
Voorkoms
| #A3C1AD |
Cambridge-blou is die kleur van die Cambridge-universiteit se sportspanne, 'n ligte skakering van blou.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word Cambridge-blou soos volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #A3C1AD |
| RGB-kleurmodel | (163, 193, 173) |
| HSV | (140°, 16%, 76%) |
