close
Gaan na inhoud

Al-Layl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
الليل
  Soera 92 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAl-Layl
TransliterasieAl-Lail
In Afrikaans"Die Nag"
Deel30
Ajat21

Al-Layl (Arabies: الليل, "Die Nag") is die 92ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 21 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

Opsomming

[wysig | wysig bron]

Die naam van die soera kom uit vers 1. Die hoofstuk begin met 'n eed op die nag, die dag, die man en die vrou. Teenoorgesteldes word teenoor mekaar gestel, ook twee soorte mense: hulle wat offergawes gee en hulle wat gierig is. Albei soorte se lot in die hiernamaals word bespreek.

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Skakels

[wysig | wysig bron]
Vorige soera:
Ash-Shams
Die Koran Volgende soera:
Ad-Dhuha
Soera Al-Layl

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114