close
Gaan na inhoud

Suid-Yorkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Suid-Yorkshire
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
Wapen
BERJAYA
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Suid-Yorkshire
Oppervlakte1 552 km²
Bevolking1 393 400 (2017)
Bevolkingsdigtheid898 inw./km²
Distrikte en Unitêre owerhede
BERJAYA
  1. Sheffield
  2. Rotherham
  3. Doncaster
  4. Barnsley

Suid-Yorkshire (Engels: South Yorkshire) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Sheffield, Doncaster, Rotherham en Barnsley in.

Suid-Yorkshire het 'n geskatte bevolking van 1 393 400 in 2017 gehad en is dus die 10de grootste graafskap in Engeland.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]