close
Gaan na inhoud

Ptah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ptah
Ptah, in die vorm van 'n gemummifiseerde man, staan op die simbool vir Ma'at en hou 'n septer vas met die gekombineerde anch-djed-was-simbole.
Ptah, in die vorm van 'n gemummifiseerde man, staan op die simbool vir Ma'at en hou 'n septer vas met die gekombineerde anch-djed-was-simbole.
Soort god Egipties
God vanSkepping, kuns, vrugbaarheid
Naam in hiërogliewe
p
t
HA40
Kultussentrum Memphis
SimboolDjed-pilaar, bul
MetgeselSechmet, Bastet
KindersNefertem, Maahes
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

In die Egiptiese mitologie is Ptah (Egipties: ptḥ, moontlik in Antieke Egipties uitgespreek as Pitaḥ)[1] die skeppergod van Memphis, asook die god van kunstenaars en argitekte. In die stad se triad is hy die man van Sechmet en die pa van Nefertem. Hy word ook beskou as die pa van Imhotep.

Die Grieke het hom geken as die god Hefaistos, en in dié vorm het die filosoof Manetho hom die eerste koning van Egipte gemaak.

Verwysings

[wysig | wysig bron]