close
Gaan na inhoud

Bedfordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bedfordshire
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
Wapen
BERJAYA
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Bedfordshire
Oppervlakte1 235 km²
Bevolking617 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid499 inw./km²
Distrikte en Unitêre owerhede
BERJAYA
  1. Bedford
  2. Sentraal-Bedfordshire
  3. Luton

Bedfordshire (uitgespreek /ˈbɛdfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Bedford, Dunstable en Luton. Bedfordshire het 'n bevolking van 617 100 in 2011 gehad en is dus die 36ste grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]