close
Gaan na inhoud

19 Junie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< Junie 2026 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
282930
Al die dae

19 Junie is die 170ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (171ste in skrikkeljare). Daar volg nog 195 dae in die res van die jaar.

Gebeure

[wysig | wysig bron]
  • 445 – Keiser Valentianus III verbied die Manigiste op versoek van Pous Leo I.
  • 1843Pous Gregorius XVI stel Francisco de São Luiz Saraiva, O.S.B., patriarg van Lissabon en Antonio Maria Cadolini, C.R.S.P., biskop van Ancona aan as kardinale.
  • 1944Tweede Wêreldoorlog: Slag van die Filippynse See.
  • 1953 – Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA.
  • 1961Koeweit word onafhanklik.
  • 1963 – Valentina V. Tereshkova, die eerste vrou in die ruimte, keer terug na die aarde in die ruimtetuig Vostok 6.
  • 2014 – Nadat Juan Carlos I ten gunste van sy oudste seun abdikeer het, lê Felipe VI die ampseed as nuwe koning van Spanje af.
  • 2021Juneteenth word as 'n Federale vakansiedag in die Verenigde State ingestel.

Geboortes

[wysig | wysig bron]

Sterftes

[wysig | wysig bron]

Vakansies, vierings, en waarnemingsdae

[wysig | wysig bron]