close
Gaan na inhoud

Sport

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
Spansporte soos rugby en sokker dra by tot kinders se sosiale ontwikkeling.
BERJAYA
'n Gholfspeler lê na die putjie aan.
BERJAYA
Motorisasie kom in moderne sport te voorskyn.
BERJAYA
Moderne sport het komplekse reëls en regulasies en is hoogs georganiseerd.
BERJAYA
'n Gimnas demonstreer sy vaardighede.
BERJAYA
Krieketveld met bouler, die twee kolwers en ’n skeidsregter.
BERJAYA
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër.
BERJAYA
Standaard skaakstukke. Van links na regs: koning, toring, dame, pion, ruiter en loper.

Sport kan omskryf word as 'n fisieke (byvoorbeeld rugby) of denkspel (byvoorbeeld skaak) wat in kompetisieverband gespeel kan word. Sport kan ook as ontspanning beoefen word. Alle sporte het reëls wat nagekom moet word. Die beoefening van sport kan mense aktief en gesond hou, vandaar die slagspreuk: 'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees.

Die woord sport is afgelei van die Franse woord desportes, wat rofweg as ontspanning vertaal kan word.

Geskiedenis

[wysig | wysig bron]

Die verskynsel van sport is reeds bekend uit die klassieke verlede en die Grieke organiseer al die Olimpiese Spele verskeie eeue voor Christus.

Vir meer inligting oor die geskiedenis van 'n spesifieke sport, verwys na die artikel oor die betrokke sport.

Sportsoorte

[wysig | wysig bron]

Van die meer bekende sportsoorte sluit in (alfabeties gesorteer):

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]