close
Gaan na inhoud

Laboratorium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
Michael Faraday, 19de eeuse natuurkundige en chemikus, in sy laboratorium.
BERJAYA
Biochemie laboratorium by die Universiteit van Keulen.

'n Laboratorium (informeel, lab) is 'n plek waar wetenskaplike navorsing gedoen word en eksperimente uitgevoer word. Die titel laboratorium word ook vir sekere ander fasiliteite gebruik waar die proses of toerusting wat gebruik word ooreenstem met die van 'n wetenskaplike laboratorium. Insluitend:

  • filmlaboratorium of donkerkamer
  • rekenaarlaboratorium
  • mediese laboratorium

Sien ook

[wysig | wysig bron]