close
The Wayback Machine - https://web.archive.org/web/20130501231547/http://www.beeld.com/Stem

Vorige Meningspeilings

29 April 2013

Het ons te veel vakansiedae?

Ja, gans te veel 23% 3232 stemme

23

Ek kla nie 77% 10621 stemme

77

26 April 2013

Sal jy pornografie op TV kyk?

Ja 25% 3400 stemme

25

Nee, moenie laf wees nie 55% 7496 stemme

55

Dalk uit nuuskierigheid 20% 2739 stemme

20

25 April 2013

Sou jy openbare vervoer gebruik het as dit beter was?

Beslis 74% 7089 stemme

74

Nee 24% 2300 stemme

24

Ek gebruik wel openbare vervoer 3% 253 stemme

3

24 April 2013

Hoort diere in 'n sirkus?

Lankal nie meer nie 60% 5333 stemme

60

Ja, wat is 'n sirkus sonder diere 33% 2945 stemme

33

Ag, ek weet nie en gee nie om nie 8% 676 stemme

8

23 April 2013

Koop jy gebottelde water?

Ja 39% 4801 stemme

39

Soms 48% 5918 stemme

48

Nooit 14% 1710 stemme

14

22 April 2013

Volg jy ooit 'n dieet?

Ek begin byna elke Maandag 20% 2159 stemme

20

Nou en dan 39% 4232 stemme

39

Nee, nooit 42% 4594 stemme

42

19 April 2013

Is jy baie bang vir slange?

Ja, ek kry die piep! 45% 7192 stemme

45

Ek is baie versigtig 44% 7028 stemme

44

Nee wat 12% 1866 stemme

12

18 April 2013

Pla dit jou as mense nie goeie selfoonmaniere het nie?

Dit irriteer my grensloos 80% 9403 stemme

80

Mens het dit maar gewoond geraak 13% 1512 stemme

13

Ek is self baie skuldig 7% 812 stemme

7

17 April 2013

Het jy 'n geldige testament?

Ja 66% 7678 stemme

66

Ek moet dit laat doen! 26% 3088 stemme

26

Nee, ek dink nog nie daaraan nie 8% 934 stemme

8

16 April 2013

Antwoord jy oproepe op jou selfoon waarvan die nommer nie wys nie?

Ja 18% 2763 stemme

18

Soms 46% 7105 stemme

46

Nooit 37% 5743 stemme

37

Weer
Lotto
Ksd: 16-20°C Sprinkles early. Partly cloudy. Mild. Pta: 11-24°C Sunny. Mild.
Jhb: 10-19°C Sunny. Mild. Bfn: 7-22°C Sunny. Mild.
Dbn: 17-27°C Sunny. Warm. PE: 17-21°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

BERJAYASpend 3 nights and only pay for 2 at the Winchester Mansions Hotel from R3 330 per person sharing. Includes accommodation, return flights and local travel insurance.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Geskenkidees vir Moerdersdag

Stuur vir jou ma hierdie Moedersdag (12 Mei) iets werklik spesiaal. Koop nou!

Nikon Coolpix L26 digitale kameras op uitverkoping

Vang die oomblik vas sonder om jouself bankrot te maak. Wonderlike digitale kameras van Nikon beskikbaar teen slegs R599.95 elk – bespaar R200. Beskikbaar in swart, rooi en silwer. Word binne 24 uur versend en gratis afgelewer. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

Moedersdagflieks - 2 vir R99

Kie enige 2 “chick flicks” van ’n wonderlike versameling vir net R99. Mona Lisa Smile, Dreamgirls, The Wedding Date en nog meer. Koop nou!

Speletjies vir minder as R100

Moenie hierdie sakpas-aanbod misloop nie – speletjies vir PS3, Xbox, Nintendo DS en Wii vir minder as R100. Terwyl voorraad hou. Koop nou!

A Hustler’s Bible deur Gayton McKenzie

Geskryf deur ’n voormalige gevangene wat begin het met geen geld nie, maar groot drome. ’n Inspirerende boek wat diegene wat streef na sukses, of reeds op pad is om sukses te behaal, sal motiveer. ’n Swendelaar slaag nie danksy enigiets nie; hy slaag ten spyte van alles. Plaas jou voorafbestelling nou!

Moedersdag geskenk idees

Stuur jou ma iets werklik spesiaal hierdie Moedersdag (12 Mei). Koop nou! "

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games!

BERJAYA
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.