close
Gaan na inhoud

boogskiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
BERJAYA
Boogskutters tydens 'n wedstryd.
Enkelvoud Meervoud
  boogskiet    
  BERJAYA 
(lêer)
boog•skiet
(sport) 'n Sport waar pyle met 'n gesnaarde boog na 'n teiken weggeskiet word.
Vroeër was boogskiet hoofsaaklik vir jag en oorlogvoering beoefen, maar dit is tans meestal 'n konsentrasiesport, hoewel daar in sekere lande soos Suid-Afrika en die Verenigde State nog met die boog gejag word.

   BERJAYA Vertalings

  Vertalings:   
Engels archery(en)
Nederlands boogschieten(nl)

BERJAYA Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boogskiet.