close
Gaan na inhoud

Wateraalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wateraalwyn
BERJAYA
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. micracantha
Binomiale naam
Aloe micracantha
Haw., 1819

Die wateraalwyn (Aloe micracantha) is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en Wes-Kaap waar dit op die kusberge van Uniondale tot by Port Elizabeth asook die Kaprivierberge naby Grahamstad voorkom. Dit is deel van die fynbos-bioom. Die aalwyn word tot 50 cm hoog en blom van Januarie tot Maart.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]