close
Gaan na inhoud

Strandaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Strandaalwyn
BERJAYA
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Monocotyledon
Orde: Asparagales
Familie: Asphodelaceae
Subfamilie: Asphodeloideae
Genus: Aloe
Spesie:
A. thraskii
Binomiale naam
Aloe thraskii
Baker, 1880
Sinonieme
  • Aloe fraskii Croucher

Die strandaalwyn (Aloe thraskii) is 'n vetplant wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Suid-Afrikaanse ooskus. Dit het 'n enkelstam en die blare is u-vormig na onder gebuig. Die plant dra geel-oranje blomme vanaf Mei tot Juliemaand en groei op die duine en in kusbos. Die plant kom altyd in groepe voor en lok baie bye en voëls.

Die aalwyn word as 'n boom beskou en sy FSA-nommer is 30.7[1]

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]