Salmoniformes
Voorkoms
| Salmonidae | |
|---|---|
| Oncorhynchus tschawytscha/nerka | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | Salmoniformes Bleeker, 1859 |
| Familie: | G. Cuvier, 1816 |
| Genera | |
|
| |
Salmoniformes (forelle en salms) is 'n vis-orde wat tot die klas Actinopterygii behoort. Geen spesie van die orde kom natuurlik in Suider-Afrika voor nie, maar verskillende forelspesies is ingevoer.
Salmonidae is die enigste familie wat onder die orde resorteer.
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikispecies het meer inligting oor: Salmonidae. |
