close
Gaan na inhoud

Pondoland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
Landskap in Pondoland
BERJAYA
'n Hoenderhaan op 'n Pondolandse grasvlakte
Pondoland is in Suid-Afrika
Pondoland
Pondoland
Ligging van Pondoland in Suid-Afrika

Pondoland is 'n historiese landstreek en natuurgebied aan die Suid-Afrikaanse kus langs die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap. Die gebied is die voormalige Pondo Koninkryk en die tradisionele gebied van die Pondo, een van die Xhosa-groepe. Die belangrikste sentrum is die voormalige hawe van Port St. Johns by die monding van die Umzimvuburivier (Xhosa vir "Seekoeirivier").


Lees ook

[wysig | wysig bron]