close
Gaan na inhoud

Novi Sad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Novi Sad
Нови Сад

BERJAYA
Kaart Vlag
BERJAYA
BERJAYA
Wapen
BERJAYA
 Land Vlag van Serwië Serwië
 Gebied BERJAYA Vojvodina
 Koördinate 45°15′00″N 19°51′00″E / 45.25000°N 19.85000°O / 45.25000; 19.85000
 Gestig op 1694
 Oppervlakte:  
 - Totaal 699 vk km
 Hoogte bo seevlak 80 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 382 010
 - Bevolkingsdigtheid 546,5/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Igor Pavličić
 Amptelike webwerf www.novisad.rs

Novi Sad (Serwies: Нови Сад; Hongaars: Újvidék; Slowaaks: Nový Sad) is die hoofstad van die outonome provinsie Vojvodina in Serwië. Die stad het 'n oppervlakte van 699 km² en het in 2010 382 010 inwoners gehad. Novi Sad is net noord van die Serwiese hoofstad Belgrado aan die Donau geleë.