Luisiesbos
Voorkoms
| Luisiesbos | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Orde: | Proteales |
| Familie: | Proteaceae |
| Genus: | Leucospermum |
| Spesie: | L. bolusii |
| Binomiale naam | |
| Leucospermum bolusii Gand., 1901 | |
| Sinonieme | |
| |
Die luisiesbos (Leucospermum bolusii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan Wes-Kaap waar dit voorkom vanaf Gordonsbaai tot by Kogelbaai. Die struik word tot 1,5 m groot en dra blomme van September tot Desember.
In Engels staan dit as die Gordon's Bay pincushion bekend.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronnelys
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Luisiesbos.
