close
Gaan na inhoud

Kurper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
BERJAYA
Smalkop-kurper
BERJAYA
Perskop-kurper
BERJAYA
Groenkop-kurper
BERJAYA
Groen-kurper
BERJAYA
Kaapse kurper
BERJAYA
Kromkop-kurper
BERJAYA
Israelse kurper
BERJAYA
Ligroos-kurper
BERJAYA
Bloukurper

Kurper is die algemene naam vir 'n tipe varswatervis wat 'n magdom spesies insluit. Die meeste spesies hoort tot die familie: Cichlidae en 'n paar tot die familie: Anabantidae.

In Suid-Afrika vang hengelaars gewoonlik kurpers van Februarie tot April in die warmer, noord en oostelike dele van die land, alhoewel hulle reeds in September gevang kan word. Kurpers word gesien as 'n goeie sportvis op ligtegerei en is ook 'n goeie tafelvis.[1]

Hier is 37 visse met die naam kurper.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Somertyd is Kurpertyd! Geargiveer 27 Januarie 2012 op Wayback Machine, besoek op 20 September 2012