Guangzhou
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Kanton, China)
| 廣州市 (Guǎngzhōu Shì) Guangzhou | |
|---|---|
| Guangzhou in die provinsie Guangdong, China | |
| Basiese Inligting | |
| Oorsprong van die naam: | 羊城 yángchéng "Stad van Bokke" |
| Afkorting: | 穗 Suì |
| Oppervlakte: | 3 843,43 km² |
| Bevolking (2008): | 6 458 299 Munisipaliteit |
| Digtheid (2008): | 1 055/km² Munisipaliteit |
| BIP (2009): - per kapita | VS$ 133 5 miljard VS$ 13 111 |
| Hoogte bo seespieël: | 11 m |
| Poskode: | 510000 |
| Areakode: | +86/20 |
| Nommerplaat-identifikasie : | 粤A |
| Tydsone : | UTC+8 |
| Webwerf : | www.gz.gov.cn |
| Regering | |
| Administratiewe Tipe: | Spesiale ekonomiese sone |
| CPC Guangzhou Komiteesekretaris: | |
| Burgemeester: | Wan Qingliang |
Guangzhou (Chinees: 廣州;) is 'n stad in die Volksrepubliek China met 'n bevolking van 6 458 299. Die totale metropolitaanse gebied het 'n bevolking van 10 182 000. Guangzhou is die hoofstad van die provinsie Guangdong in die suide van die Volksrepubliek China.
Die stad is 'n belangrike hawestad – die hawe was in 2004 die sesde grootste ter wêreld. Guangzhou is 'n susterstad van Durban, Suid-Afrika. Guangzhou was een van die gasheerstede tydens die Vrouesokkerwêreldbeker 1991.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Guangzhou.
