close
Gaan na inhoud

Goyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Goyang
고양
BERJAYA

Kaart Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Vlag
BERJAYA
 Land Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
 Streek Sudogwon
 Koördinate 37°39′N 126°48′O / 37.650°N 126.800°O / 37.650; 126.800
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 286,1 vk km
 Hoogte bo seevlak m
 Bevolking:  
 - Totaal (2022) 1 074 784
 - Bevolkingsdigtheid 3 800/vk km
 Tydsone UTC +9 (KST)
 Burgemeester Lee Dong-hwan
 Amptelike webwerf goyang.go.kr
BERJAYA
'n Lugbeeld van Goyang

Goyang (Koreaans: 고양, [ko.jaŋ]) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en is in die weste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 074 784 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 286,1 km². Goyang is naby die Geelsee en net noord van die hoofstad Seoel geleë. In die noorde grens dit aan Noord-Korea.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]