Freesia viridis
Voorkoms
| Groen Agretjie | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Monocotyledon |
| Orde: | Asparagales |
| Familie: | Iridaceae |
| Genus: | Freesia |
| Spesie: | F. viridis |
| Binomiale naam | |
| Freesia viridis (Aiton) Goldblatt & J.C.Manning, (1995) | |
| Sinonieme | |
| |
Die Groen Agretjie (Freesia viridis) is 'n meerjarige, geofiet wat endemies aan Noord-Kaap en die Wes-Kaap is. Die spesie kom van Hondeklipbaai tot by Bokbaai voor. Die plant het van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling.
Die plant het 'n subspesie: Freesia viridis subsp. crispifolia (Goldblatt) J.C.Manning & Goldblatt
