close
Gaan na inhoud

Frýdlant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Frýdlant
Friedland
BERJAYA

Kaart Wapen
BERJAYA
BERJAYA
Vlag
 Land BERJAYA Tsjeggië
 Kraj (gewes) BERJAYA Liberecký kraj
 Okres (distrik) Liberec
 Koördinate 50°55′N 15°04′O / 50.917°N 15.067°O / 50.917; 15.067
 Stigting (eerste verwysing) 1278
 Stadstatus 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 31,62 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2011) 7 590
 - Bevolkingsdigtheid 240/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe -
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -
 - Gem. temp. Januarie/Julie -
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae -
 Burgemeester Dan Ramzer
 Amptelike Webwerf mesto-frydlant.cz
BERJAYA
Die kasteel en slot van Frýdlant

Frýdlant (Duits: Friedland), ter onderskeiding van gelyknamige nedersettings soms ook Frýdlant v Čechách (ˈfriːdlant ˈf tʃɛxaːx, "Frýdlant in Boheme", Duits: Friedland in Böhmen) genoem, is 'n klein stad met 'n bevolking van sowat 7 600 aan weerskante van die Smědá-rivier in Tsjeggië. Dit maak deel uit van die Noord-Boheemse administratiewe gewes Liberec en is aan die voet van die Ysergebergte geleë.

Een van die bekendste besienswaardighede in Frýdlant is hertog Albrecht von Wallenstein se kasteel- en slotkompleks Frýdlant wat op 'n 60 meter hoë basaltrots gebou is.