Diffraksie
Voorkoms
Hierdie artikel haal nie enige bronne aan nie. Verbeter asb. hierdie artikel deur verwysings na betroubare bronne by te voeg. Stellings sonder verwysings mag bevraagteken en verwyder word. Vind bronne: "Diffraksie" – nuus · koerante · boeke · navorser · JSTOR (Vind uit wanneer en hoe om hierdie sjabloonboodskap te verwyder) |

Diffraksie is die afwyking van golwe van reguitlynvoortplanting as gevolg van 'n hindernis of deur 'n opening, sonder enige verandering in hul energie.