Daubenya capensis
Voorkoms
| Daubenya capensis | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Monocotyledon |
| Orde: | Asparagales |
| Familie: | Asparagaceae |
| Subfamilie: | Scilloideae |
| Genus: | Daubenya |
| Spesie: | D. capensis |
| Binomiale naam | |
| Daubenya capensis (Schltr.) A.M.van der Merwe & J.C.Manning, (2000) | |
| Sinonieme | |
| |
Daubenya capensis is 'n bolagtige geofiet wat deel van die Asparagaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Die plant het 'n voorkomsgebied van 525 km² op die Roggeveldberge-eskarp en westelike Karoo. Dit is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo plantegroei. Ongeveer 13% van die plant se habitat is omgeploeg vir die aanplant van koring. Oorbeweiding is ook 'n bedreiging.
