Bredevoort
Voorkoms
|
Bredevoort | |
|---|---|
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Provinsie | |
| Koördinate | 51°57′N 6°37′O / 51.950°N 6.617°O |
| Stadstatus | 1388 |
| Oppervlak: | |
| - Totaal | km² |
| Hoogte bo seevlak | 27,1 - m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (1 Januarie 2008) | 1.525 |
| - Bevolkingsdigtheid | |
| Tydsone | UTC+1 |
| Burgemeester | |
| Amptelike Webwerf | bredevoort.nu |
Bredevoort () (Nedersaksies: Brevoort of ouer Nederlands: Breedenvoorde) is 'n stad in die munisipaliteit Aalten en lê in die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad tel ongeveer 1 525 inwoners (2007) en is in die oostelike deel van die Achterhoek geleë.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]
Bredevoort het in die 11de eeu ontstaan en het stadsregte in 1388 gekry.
In die Tagtigjarige oorlog is Bredevoort beleër deur Maurits van Nassau 1597.


